WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT CB19_2021

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT CB19_2021

geplaas op 20:35 (GMT+2) Wo., 26 Jan. 2022

Cape Wools Merino aanwyser daal met 6.1% en 96.0% van die aanbieding is verkoop / Cape Wools Merino indicator decreases by 6.6% and 96.0% of the offering was sold

MARKANALISE

Die 19de wolveiling van die 2021/2022 seisoen het op 26 Januarie plaasgevind. Die Cape Wools Merino aanwyser het met 6.1% gedaal teenoor die vorige veiling en teen 'n skoonprys van R169.74/kg gesluit.  Die Australiese EMI het ook met 0.1% verswak teenoor die vorige veiling. Die Rand het, ooreenstemmend dieselfde tyd van die vorige veiling, 1.2% sterker verhandel teen die VSA Doller, en ook 1.8% veld gewen teen die Euro. Die grootste verandering die week, was in die 21.0 mikron segment, met 'n daling van 6.6%. G. Modiano SA het op hierdie veiling die grootste hoeveelheid bale gekoop, gevolg deur Lempriere SA, Standard Wool SA en Tianyu SA.  Daar is in totaal 13 377 bale aangebied, waarvan 96.0% verkoop is.

Op die OVK veiling is 4 084 bale aangebied, waarvan 94.3% verkoop is. Die hoogste prys op die OVK veiling, van R228.00/kg, is behaal vir ‘n 1 baal lot CH  van 16.0 mikron, uit die skeersel van MP Hayward Boerdery, vanuit die Noupoort distrik. Die koper was Standard Wool SA. Baie geluk met hierdie prestasie!

VOORUITSIGTE

Die Suid-Afrikaanse wolmark se verswakking kan toe geskryf word aan die versterking van die Rand teenoor die vernaamste geldeenhede en die feit dat die samestelling van die aanbieding meer uit medium lengte wol bestaan het, in vergelyking met die vorige veiling. Wol ontvang in die makelaars se store hierdie week, is 12.7% laer, vergeleke die ooreenstemmende tyd van die vorige seisoen.  Die grootste oorsaak hiervoor, blyk steeds die nadraai van die langdurige droogte, van die afgelope paar jaar te wees.

Volhoubaar gesertifiseerde (RWS), goeie kwaliteit Merinowol, het weereens goeie aandag geniet op die veiling. Gesertifiseerde wol het ook weereens beter presteer as die mark gemiddelde, wat gesonde kompetisie tussen kopers tot gevolg gehad het. Ons nooi produsente uit om te skakel met OVK, om u by te staan in die RWS sertifiseringsproses, want naspeurbaarheid is 'n tendens van die toekoms wat gekom het om te bly. Die volgende veiling is geskeduleer vir 2 Februarie 2022.

OVK bied voorskotte op vesel wat by ons gelewer word, asook produksielenings. Skakel gerus die OVK Veselkantoor in Port Elizabeth of u Tegniese Veldbeampte vir meer inligting. Vind ook meer uit oor die opwindende nuwe kommissiestruktuur op vesel bemark deur OVK. Produsente word ook herinner aan die lojaliteitskema van OVK, waar boere beloon word met 23.9 sent vir elke kilogram vesel wat deur OVK bemark word.

MARKET ANALYSES

The 19th wool auction of the 2021/2022 season took place on 26 January. The Cape Wools Merino indicator decreased by 6.1%, compared to the previous sale and closed at a clean price of R169.74/kg.  The Australian EMI also decreased by 0.1%, compared to the previous sale. The Rand traded 1.2% stronger against the US Dollar and also gained 1.8% to the Euro, compared to the previous auction. The largest movement on this auction, was a decrease of 6.6%, in the 21.0 micron segment. G. Modiano SA was the major buyer on this auction, followed by Lempriere SA, Standard Wool SA and Tianyu SA. A total of 13 377 bales were on offer, of which 96.0% was sold.

On the OVK auction 4 084 bales were offered, of which 94.3% was sold. The highest price on the OVK auction, of R228.00/kg, was achieved for a 1 bale lot CH of 16.0 microns, from the clip of MP Hayward Boerdery, from the Noupoort district. The buyer was Stardard Wool SA. Congratulations on this achievement! 

FORECAST

The South-African wool market's weakening, can be attributed to the strengthening of the Rand against the most important currencies, as well as the fact that the composition of this week's offering consisted predominantly of medium length wool, in comparison to the previous auction. The receival of wool in the brokers’ stores this week, is 12.7% lower, compared to the same time of the previous season. The main reason for this, might still be an aftermath of the long-term draught, experienced the past few years.

Sustainable certified (RWS), good quality Merino wool, again enjoyed good attention on the auction. Certified wool outperformed the market average, resulted in healthy competition amongst buyers. We again invite farmers to contact OVK for assistance in the RWS certification process, because traceability is a future tendency, that came to stay. The next auction is scheduled for 2 February 2022.

OVK offer advances on fibre delivered in PE, as well as production loans. Please contact OVK Fibre’s office in Port Elizabeth or your Technical Field Officer for more information. Please enquire about OVK’s exciting new commission structure on fibre marketed by OVK. Producers must also bear in mind that OVK’s loyalty scheme awards farmers 23.9 cents per kilogram on fibre marketed by OVK.

Kliek hier om die volle verslag te lees

Deel met vriende    



Vorige Verslae

OVK Weighbridge 11 November 2019...


Lees Meer

Sclerotinia ...


Lees Meer

OVK Weighbridge 31 October 2019...


Lees Meer

OVK Weighbridge 24 October 2019...


Lees Meer

New Proposed Wheat Regulations...


Lees Meer

OVK Weighbridge 10 October 2019...


Lees Meer

OVK Weighbridge 26 September 2019...


Lees Meer

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT ......


Lees Meer

May
January
February
March
April
May
June
July
August
September
October
November
December
2025
1950
1951
1952
1953
1954
1955
1956
1957
1958
1959
1960
1961
1962
1963
1964
1965
1966
1967
1968
1969
1970
1971
1972
1973
1974
1975
1976
1977
1978
1979
1980
1981
1982
1983
1984
1985
1986
1987
1988
1989
1990
1991
1992
1993
1994
1995
1996
1997
1998
1999
2000
2001
2002
2003
2004
2005
2006
2007
2008
2009
2010
2011
2012
2013
2014
2015
2016
2017
2018
2019
2020
2021
2022
2023
2024
2025
2026
2027
2028
2029
2030
2031
2032
2033
2034
2035
2036
2037
2038
2039
2040
2041
2042
2043
2044
2045
2046
2047
2048
2049
2050
SunMonTueWedThuFriSat
27
28
29
30
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30
31
00:00
01:00
02:00
03:00
04:00
05:00
06:00
07:00
08:00
09:00
10:00
11:00
12:00
13:00
14:00
15:00
16:00
17:00
18:00
19:00
20:00
21:00
22:00
23:00