SYBOKHAARMARKVERSLAG/MOHAIR MARKET REPORT S05- 2025

SYBOKHAARMARKVERSLAG/MOHAIR MARKET REPORT S05- 2025

geplaas op 09:40 (GMT+2) Wo., 14 Mei 2025

Hoogste produsenteprys op beide die OVK- en Openbare veiling.

MARKANALISE

Die vyfde veiling van die 2025 somerseisoen het op 13 Mei 2025 plaasgevind, met ’n totale aanbod van 180 661 kg, waarvan 91% verkoop is. Die aanbod het uit goeie gehalte bokhaar bestaan, waarvan 86% RMS-gesertifiseer was - ’n aanduiding van die volgehoue fokus op volhoubare en eties geproduseerde vesel. Die Rand het 2% sterker teenoor die Amerikaanse dollar verhandel in vergelyking met die vorige veiling. Hierdie waardestygings, tesame met voortgesette wêreldwye markonsekerheid — hoofsaaklik as gevolg van die handelsoorlog tussen die VSA en China- het druk op die fyn Jongbok- en sterker  segmente van die mark geplaas.Die gemiddelde markaanwyser het met 2% gedaal, en het gesluit op R369.79/kg.

Hoogste BIN prys op OVK en Openbare Veiling:
 OVK BINS het goed presteer onder die heersende omstandighede. Ons het ‘n 21.6 mikron BSFFK baal verkoop teen R721.00/kg. Hierdie baal is opgevolg deur ‘n BSFFK baal van 23.0 mikron en is verkoop teen R740.00/kg. Die produsente in hierdie lot was:
RJ Gillmer en Seun Boerdery (Edms) Bpk, Trio Farming (Edms) Bpk, FJP Lötter, FJ du Toit, WJ Janse van Rensburg, en MP Hayward Boerdery (Edms) Bpk.
 Die koper was VBC.

Hoogste Produsente baal op OVK en Openbare Veiling:
PF Webber van Albany het die hoogste produsenteprys op beide die OVK- en Openbare veilings behaal met die verkoop van ’n 23.5 mikron BSFFK baal teen R900.00/kg.
 Dit was die hoogste prys van die dag en dan ook die hoogste prys van die seisoen sover!
 Die koper was VBC. Baie geluk aan al die produsente en rolspelers met hul volgehoue toewyding en uitnemendheid.

MARKVOORUITSIGTE

Die sesde veiling van die 2025 somerseisoen vind plaas op die 27st Mei 2025.Gerrit van Heerden, Bokhaar Bestuurder. Kontak hom by 082 854 8604.

OVK bied voorskotte op vesel wat by ons gelewer word, asook produksielenings.  Skakel gerus die OVK Veselkantoor in Port Elizabeth of u Tegniese Veldbeampte vir meer inligting. Vind ook meer uit oor die opwindende nuwe kommissiestruktuur op vesel bemark deur OVK. Produsente word ook herinner aan die lojaliteitskema van OVK, waar boere beloon word met 37.5 sent vir elke kilogram vesel wat deur OVK bemark word.


MARKET OUTLOOK

The fifth sale of the 2025 summer  season took place on 13 May 2025, with a total offering of 180,661 kg, of which 91% was sold. The offering, consisting of good quality mohair, was 86% RMS-certified, reflecting the continued focus on sustainable and ethically produced fibre.The Rand traded 2% stronger against the US dollar compared to the previous sale. This currency appreciation, coupled with ongoing global market uncertainty—primarily driven by the trade tensions between the United States and China—exerted downward pressure on the fine Young Goat and stronger segments of the mohair market. The average market indicator decreased by 2%, closing at R369.79/kg.

Highest Bin Price at OVK and Public auction:
 OVK BINS performed well under the prevailing conditions. We sold a 21.6 micron BSFFK bale for R721.00/kg. This bale was followed up by a BSFFK bale of 23.0 micron that was sold for R740.00/kg.The producers in this lot were: RJ Gillmer en Seun Boerdery (Pty) Ltd, Trio Farming (Pty) Ltd, FJP Lötter, FJ du Toit, WJ Janse van Rensburg, and MP Hayward Boerdery (Pty) Ltd. The buyer was VBC.

Highest Producer bale at the OVK and Public Auction:

PF Webber of Albany achieved the highest producer price at both the OVK and Public auctions with the sale of a BSFFK bale measuring 23.5 micron for R900.00/kg!
 This was the highest price of the day and also the highest price of the season so far!
 The buyer was VBC. Congratulations to all the producers and stakeholders on their continued dedication and excellence.

MARKET OUTLOOK

The sixth auction of the 2025 summer season will take place on the 27 May 2025. Gerrit van Heerden, Mohair Manager. Contact him on 082 854 8604.

OVK offer advances on fibre delivered in PE, as well as production loans. Please contact OVK Fibre’s office in Port Elizabeth or your Technical Field Officer for more information. Please enquire about OVK’s exciting new commission structure on fibre marketed by OVK. Producers must also bear in mind that OVK’s loyalty scheme awards farmers 37.5 cents per kilogram on fibre marketed by OVK.

Kliek hier om die volle verslag te lees

Deel met vriende    



Vorige Verslae

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT ......


Lees Meer

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT ......


Lees Meer

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT ......


Lees Meer

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT ......


Lees Meer

SYBOKHAARMARKVERSLAG/MOHAIR MARKET REPORT ......


Lees Meer

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT ......


Lees Meer

WOLMARKVERSLAG / WOOL MARKET REPORT ......


Lees Meer

SYBOKHAARMARKVERSLAG/MOHAIR MARKET REPORT ......


Lees Meer

June
January
February
March
April
May
June
July
August
September
October
November
December
2025
1950
1951
1952
1953
1954
1955
1956
1957
1958
1959
1960
1961
1962
1963
1964
1965
1966
1967
1968
1969
1970
1971
1972
1973
1974
1975
1976
1977
1978
1979
1980
1981
1982
1983
1984
1985
1986
1987
1988
1989
1990
1991
1992
1993
1994
1995
1996
1997
1998
1999
2000
2001
2002
2003
2004
2005
2006
2007
2008
2009
2010
2011
2012
2013
2014
2015
2016
2017
2018
2019
2020
2021
2022
2023
2024
2025
2026
2027
2028
2029
2030
2031
2032
2033
2034
2035
2036
2037
2038
2039
2040
2041
2042
2043
2044
2045
2046
2047
2048
2049
2050
SunMonTueWedThuFriSat
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30
1
2
3
4
5
00:00
01:00
02:00
03:00
04:00
05:00
06:00
07:00
08:00
09:00
10:00
11:00
12:00
13:00
14:00
15:00
16:00
17:00
18:00
19:00
20:00
21:00
22:00
23:00