KENNISGEWINGS

  OVK Bystandsfonds / OVK Benevolent Fund - kliek hier vir meer inligting / click here for more information        

06_Kompetisies & Kennisgewings

Lees Meer Oor Ons 06_Kompetisies & Kennisgewings

SAAM WEN ONS MEER! HDL JUWELE KOMPETISIE 1 DESEMBER 2020 - 31 JANUARIE 2021

Bepalings en voorwaardes:

1. Inskrywings wat onvolledig voltooi is, sal nie in aanmerking kom vir die prys nie.

2. Dit is die deelnemer se verantwoordelikheid om te verseker dat enige inligting verskaf, volledig en akkuraat is.

3. Deur in te skryf stem jy in dat OVK foto’s van jou mag publiseer tesame met jou naam en van, vir reklame doeleindes en die kontakbesonderhede, welke op die inskrywingsvorm verskyn, gebruik mag word om jou te kontak.

4. Sou die wenner aandui dat hy/sy nie die prys kan/ wil aanvaar nie, sal die wenner die prys verbeur en sal daar weer ‘n trekking gemaak word totdat ‘n kwalifiserende wenner gevind word.

5. Die prystrekking sal op 31 Januarie 2021, plaasvind.

6. Die trekkings sal by elk van die verskillende OVK Streekskantore, gedoen word. Die betrokke streekskantoor sal in beheer wees en toesien dat die trekking regverdig en onafhanklik geskied. Die streeksbestuurder se beslissing is finaal en geen dispute sal in die verband aangehoor word nie. Wenners sal binne sewe dae na die trekking in kennis gestel word.

7. Die prys is nie oordraagbaar, verhandelbaar of omruilbaar vir kontant nie.

8. Indien die prys nie binne 30(dertig) dae nadat dit gewen is, en die wenner in kennis gestel is, opgeëis word nie, sal dit binne die diskresie van OVK hanteer word.

9. Wenners benut die prys op hul eie risiko. OVK sal nie aanspreeklik gehou word vir enige verlies, skade, persoonlike beserings of dood wat mag spruit uit enige nalatigheid en/of opsetlike optrede met die aanvaarding of gebruik van die prys nie.

10. OVK se werknemers en personeel mag aan die kompetisie deelneem. Waar daar egter ‘n botsing van belange is, sal die betrokke streeksbestuurder se besluit finaal wees.

11. Deur vir hierdie kompetisie in te skryf, is ‘n deelnemer verbind en aanvaar hy/sy die bepaling en voorwaardes.

12. OVK behou die reg voor om ter enige tyd die kompetisie te kanselleer, te wysig of uit te stel in sy uitsluitlike diskresie.




Release of new Toyota HiLux


Release of new Toyota HiLux

Lees Meer

WOL- EN SYBOKHAAR MARINE DEKKING


WOL- EN SYBOKHAAR MARINE DEKKING

Lees Meer

Vesel - Inligting aan produsente rakende inperkingstydperk


Vesel - Inligting aan produsente rakende inperkingstydperk

Lees Meer

Mediaverklaring: Landbousensus-uitslae op ‘n kritieke tyd bekendgestel


Mediaverklaring:  Landbousensus-uitslae op ‘n kritieke tyd bekendgestel

Lees Meer

Fanel Boerdery Veiling


Fanel Boerdery Veiling

Lees Meer

Korporatiewe Video

OVK Korporatiewe Video 2019
OVK Korporatiewe Video 2019
Lees Meer

Dokumente

Nuutste Dokumente
Nuutste Dokumente
Lees Meer

Veilings

Veilings
Veilings
Lees Meer

OVK Nuus

OVK Nuus Desember 2020
OVK Nuus Desember 2020
Adverteer Hier Lees Meer