OVK LOOPBANE

Lees meer oor Bestuurder Meganisasie / Manager Mechanization

Bestuurder Meganisasie / Manager Mechanization

Provinsie : Noord-Kaap
Stad/Dorp : Hopetown
Kontrak : Permanente
Sektor : Meganisasie
Sluitingsdatum : Woensdag, 03 Junie 2020

Kern doel van die pos: Effektiewe beheer en bestuur van die Meganisasie afdeling wat die bemarking en ondersteuning op...

Kern doel van die pos:


Effektiewe beheer en bestuur van die Meganisasie afdeling wat die bemarking en ondersteuning op produkte en dienste lewer om ‘n volhoubare diens te lewer aan alle OVK Groep kliente met winsgewindheid.


Minimum Vereistes:



  • Graad 12

  • 4-5 minimum jaar ervaring in meganisasie omgewing

  • Rekenkundige agtergrond kan voordelig wees

  • Geldige rybewys


Vaardighede:



  • Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels;

  • Natuurlike vermoë om in kompeterende landbou omgewing suksesvol te funksioneer

  • Rekenaarvaardig (MS Office)

  • Konflikhantering

  • Goeie beplannings vermoë

  • Moet onder druk kan funksioneer


Verantwoordelikhede:



  • Finansiëlebestuur

  • Personeelbestuur

  • Beheer en bestuur van administrasie

  • Mark aandeel groei

  • Bestuur en onderhoud van bates

  • Voorraadbestuur





Main purpose of the position:


Effective management and management of mechanization products and services and marketing to provide a sustainable service to all OVK Group clients with profitability


Minimum Requirements    



  • Grade 12

  • 4-5 minimum years of experience in mechanization environment

  • Accounting background can be advantageous

  • Valid driver's license


Skills:



  • Sound communication and language skills in Afrikaans and English;

  • Natural ability to function successfully in competitive agricultural environment

  • Computer literate (MS Office)

  • Conflict Resolution

  • Good planning ability

  • Must be able to operate under pressure


Responsibilities:



  • Financial management

  • Personnel Management

  • Control and management of administration

  • Market share growth

  • Asset management and maintenance

  • Inventory Management

Nuuste nuus en gebeure/Latest news and events


Nuuste nuus en gebeure/Latest news and events

Lees Meer

Korporatiewe Video

OVK Korporatiewe Video 2019
OVK Korporatiewe Video 2019
Lees Meer

Dokumente

Nuutste Dokumente
Nuutste Dokumente
Lees Meer

Veilings

Veilings
Veilings
Lees Meer

OVK Nuus

OVK Nuus Maart  2024
OVK Nuus Maart 2024
Adverteer Hier Lees Meer