OVK LOOPBANE

Lees meer oor After Sales Manager / Na-Verkope Bestuurder

After Sales Manager / Na-Verkope Bestuurder

Provinsie : Vrystaat
Stad/Dorp : Bloemfontein
Kontrak : Permanente
Sektor : Meganisasie
Sluitingsdatum : Vrydag, 26 Junie 2026

Kern doel van die pos: Effektiewe oorhoofse beheer en bestuur van meganisasie onderdele en werkswinkel om ‘n volhoubare...

Kern doel van die pos:

Effektiewe oorhoofse beheer en bestuur van meganisasie onderdele en werkswinkel om ‘n volhoubare diens te lewer aan alle OVK Groep kliënte met winsgewindheid

Minimum Vereistes:

  • Graad 12;
  • 4-5 minimum jaar ervaring in meganisasie omgewing;
  • Onderdele en/of werkswinkel bestuursondervinding is ‘n vereiste;
  • Tegniese agtergrond met die fokus op presisie boerdery tegnologie;
  • Geldige rybewys en bereid om te reis.

Vaardighede:

  • Rekenaarvaardig;
  • Goeie kommunikasie in Afrikaans en Engels;
  • Personeelbestuur;
  • Natuurlike vermoë om in kompeterende landbou omgewing suksesvol te funksioneer;
  • Onderhandelingsvaardighede;
  • Onder druk kan funksioneer;
  • Goeie mensekennis.

Verantwoordelikhede:

  • Finansiële bestuur;
  • Personeelbestuur;
  • Beheer en bestuur van administrasie;
  • Mark aandeel groei;
  • Bestuur en onderhoud van bates;
  • Voorraaadbestuur.

OVK is ‘n gelyke geleenthede werkgewer. Ons moedig persone uit aangewese groepe, asook persone met gestremdhede, aan om aansoek te doen.

Main purpose of the position:

Effective overall control and management of mechanisation parts and workshop to deliver a sustainable service to all OVK Group clients with profitability.

Minimum Requirements:            

  • Grade 12;
  • Minimum 4-5 years’ experience in a mechanisation environment;
  • Parts and/or workshop management experience required;
  • Technical background with a focus on precision farming technology;
  • Valid driver's license and willing to travel.

Skills:

  • Computer literate;
  • Sound communication and language skills in Afrikaans and English;
  • Personnel management;
  • Natural ability to function successfully in a competitive agricultural environment;
  • Negotiation skills;
  • Able to function under pressure;
  • Good human knowledge

Responsibilities:

  • Financial management;
  • Personnel management;
  • Control and management of administration;
  • Market share growth;
  • Management and maintenance of assets;
  • Inventory management.

OVK is an equal opportunities employer. We encourage individuals from designated groups, as well as individuals with disabilities, to apply.

Nuutste nuus en gebeure/Latest news and events


Nuutste nuus en gebeure/Latest news and events

Lees Meer