Kern doel van die program: ‘n Twee jaar gegradueerde program waar die suksesvolle kandidaat praktiese blootstelling sal...
Kern doel van die program:
‘n Twee jaar gegradueerde program waar die suksesvolle kandidaat praktiese blootstelling sal kry in kredietverlening en die byhou van administratiewe take wat verband hou met kliëntefinansiering.
Minimum Vereistes:
· ‘n Toepaslike graad of diploma in bemarking, finansies of risikobestuur;
· Geldige rybewys.
Vaardighede:
· Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels;
· Rekenaarvaardig (MS Office);
· Syfervaardig;
· Goeie organisasie vermoë;
· Moet onder druk kan funksioneer;
· Moet vertroulikheid kan handhaaf;
· Die vermoë om goeie interpersoonlike verhoudinge te kan handhaaf.
OVK is ‘n gelyke geleenthede werkgewer. Ons moedig persone uit aangewese groepe aan om aansoek te doen
Main purpose of the programme:
Two year graduate programme where the successful candidate will receive practical exposure to credit lending and the maintenance of administrative functions that relate to client finance.
Minimum Requirements:
· Appropriate degree in marketing, finance or risk management
· Valid drivers licence.
Skills:
· Sound communication and language skills in Afrikaans and English;
· Computer literate (MS Office);
· Good numerical ability;
· Good organisational skills;
· Must be able to thrive under pressure;
· Must be able to maintain confidentiality;
· The ability to maintain good interpersonal relationships.
OVK is an equal opportunities employer. We encourage individuals from designated groups to apply.