OVK LOOPBANE

Lees meer oor Insurance Advisor

Insurance Advisor

Provinsie : Oos-Kaap
Stad/Dorp : Burgersdorp
Kontrak : Permanente
Sektor : Versekering
Sluitingsdatum : Vrydag, 16 Julie 2021

Kern doel van die pos: Kliëntediens bevorder, retensie en werwing van nuwe besigheid (korttermyn- en oesversekering)...

Kern doel van die pos:

Kliëntediens bevorder, retensie en werwing van nuwe besigheid (korttermyn- en oesversekering) binne die FAIS raamwerk.

Vereistes:

  • Graad 12 met wiskunde en/of rekeningkunde;
  • FAIS Akkreditasie (NQF5 en RE5 Voltooi);
  • Minstens 3 jaar ondervinding in korttermynversekering (landbou, kommersieël en persoonlike-lyne) en oesversekering;
  • Ondervinding binne ‘n bestuursomgewing;
  • Geldige rybewys.

Vaardighede:

  • Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels;
  • Rekenaarvaardig (MS Office);
  • Uitstekende verkoops en bemarkingsvaardighede;
  • Uitstekende interpersoonlike vaardighede;

Verantwoordelikehede:

  • Verkryging van nuwe besigheid;
  • Behoud van bestaande besigheid;
  • Bestuur van die tak.


Main purpose of the position:

To promote customer service, retention and recruitment of new business (short term and crop insurance) within the FAIS frame work.

Requirements:

  • Grade 12 with maths and/or accounting;
  • FAIS Accreditation (NQF5 plus RE completed);
  • At least 3 years’ experience in short term insurance within the agri, commercial and personal insurance environment;
  • Previous experience in a managerial role;
  • Valid drivers license.

Skills:

  • Sound communication and language skills in Afrikaans and English;
  • Computer literate (MS Office);
  • Excellent sales and marketing skills;
  • Exceptional interpersonal skills.

Responsibilities:

  • Sourcing of new business;
  • Retain current business;
  • Fulfil managerial function.

Nuuste nuus en gebeure/Latest news and events


Nuuste nuus en gebeure/Latest news and events

Lees Meer

Korporatiewe Video

OVK Korporatiewe Video 2019
OVK Korporatiewe Video 2019
Lees Meer

Dokumente

Nuutste Dokumente
Nuutste Dokumente
Lees Meer

Veilings

Veilings
Veilings
Lees Meer

OVK Nuus

OVK Nuus Junie 2025
OVK Nuus Junie 2025
Adverteer Hier Lees Meer