OVK LOOPBANE

Lees meer oor Junior Grain Grader / Junior Graangradeerder

Junior Grain Grader / Junior Graangradeerder

Provinsie : Noord-Kaap
Stad/Dorp : Hopetown
Kontrak : Permanente
Sektor : Graan
Sluitingsdatum : Donderdag, 06 Oktober 2022

Kern doel van die pos: Verleen hulp aan die Silo Bestuur met betrekking tot die werking van die silo en bepaling van...

Kern doel van die pos:

Verleen hulp aan die Silo Bestuur met betrekking tot die werking van die silo en bepaling van die graad van kommoditeite op ‘n etiese en regverdige manier.

Minimum Vereistes:

  • Graad 12;
  • 2 jaar ondervinding;
  • Graan graderings kursusse voltooi.
  • Geldige rybewys.

Vaardighede:

  • Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels;
  • Rekenaarvaardig (MS Office);
  • Ondervinding in voedselveiligheid voordelig;
  • Goeie interpersoonlike vaardighede;
  • Liggaamlike vaardighede om die werk te kan doen (klim van Silos ens);
  • Sterk administratiewe orientasie;
  • Bereidwilligheid om lang ure te werk.

Verantwoordelikhede:

  • Gradering van kommoditeite (graan);
  • Beheer van voorraad;
  • Voldoen aan veiligheidsregulasies so ook voedselveiligheid;
  • Byhou van administrasie.


Main purpose of the position:

 

To provide support to the Silo Manager with regards to the operation of the Silo and determining the grade of commodities (grain) in a fair and ethical manner.

Minimum Requirements:          

  • Grade 12;
  • 2 years experience;
  • Grain Grading courses successfully completed;
  • Valid drivers license.

Skills:

  • Sound communication and language skills in Afrikaans and English;
  • Computer literate (MS Office);
  • Experience in food safety an added advantage;
  • Good interpersonal skills;
  • Strong physical health in order to do the work (to be able to climb the Silo etc);
  • Strong administrative skills;
  • Must be prepared to work long hours.

Responsibilities:

  • Grading of commodities;
  • Control over stock;
  • Comply with food safety and occupational safety standards;
  • Completion of administration.

Nuuste nuus en gebeure/Latest news and events


Nuuste nuus en gebeure/Latest news and events

Lees Meer

Korporatiewe Video

OVK Korporatiewe Video 2019
OVK Korporatiewe Video 2019
Lees Meer

Dokumente

Nuutste Dokumente
Nuutste Dokumente
Lees Meer

Veilings

Veilings
Veilings
Lees Meer

OVK Nuus

OVK Nuus Maart  2024
OVK Nuus Maart 2024
Adverteer Hier Lees Meer