OVK LOOPBANE

Lees meer oor Graduate Program / Gegradueerde program

Graduate Program / Gegradueerde program

Provinsie : Vrystaat
Stad/Dorp : Ladybrand
Kontrak : Internskap
Sektor : Versekering
Sluitingsdatum : Vrydag, 26 April 2024

Kerndoel van die pos: OVK is op soek na ‘n dinamiese en ambisieuse gegradueerde om by die OVK familie aan te sluit. Die...

Kerndoel van die pos:

OVK is op soek na ‘n dinamiese en ambisieuse gegradueerde om by die OVK familie aan te sluit. Die suksesvolle kandidaat sal praktiese blootstelling kry tot die versekerings besigheid asook die geleentheid kry om saam met ons versekeringspan saam te werk om nuwe vaardighede aan te leer en besigheidsinsig op te doen.

Minimum Vereistes:

Die suksesvolle kandidaat moet oor die volgende beskik:

  • Com Bemarking/Risikobestuur;
  • Geldige rybewys.

Vaardighede:

  • Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels;
  • Rekenaarvaardig (MS Office);
  • Syfervaardig;
  • Goeie organisasie vermoë;
  • Moet onder druk kan funksioneer;
  • Moet vertroulikheid kan handhaaf;
  • Die vermoë om goeie interpersoonlike verhoudinge te kan handhaaf;
  • Sterk analitiese en probleem oplossingsvaardighede.

Nuuste nuus en gebeure/Latest news and events


Nuuste nuus en gebeure/Latest news and events

Lees Meer

Korporatiewe Video

OVK Korporatiewe Video 2019
OVK Korporatiewe Video 2019
Lees Meer

Dokumente

Nuutste Dokumente
Nuutste Dokumente
Lees Meer

Veilings

Veilings
Veilings
Lees Meer

OVK Nuus

OVK Nuus Maart  2024
OVK Nuus Maart 2024
Adverteer Hier Lees Meer