OVK LOOPBANE

Lees meer oor Admin Officer / Admin Beampte

Admin Officer / Admin Beampte

Provinsie : Oos-Kaap
Stad/Dorp : Port Elizabeth
Kontrak : Permanente
Sektor : Client Financing
Sluitingsdatum : Woensdag, 24 April 2024

Kern doel van die pos: Effektiewe hantering van alle administratiewe take met betrekking tot die administrasie van die...

Kern doel van die pos:

Effektiewe hantering van alle administratiewe take met betrekking tot die administrasie van die afdeling.

Minimum Vereistes:

  • Graad 12 ;
  • 1-2 jaar ondervinding in krediet aansoeke, kontrakte, FICA, Debiet en Krediteure.

Vaardighede:

  • Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels.
  • Syfervaardig;
  • Goeie organisasie vermoë;
  • Moet inisiatief kan neem;
  • Sterk leierseienskappe;
  • Rekenaarvaardig (MS Office).

Verantwoordelikhede:

  • Byhou van administrasie;
  • Hanteer fakture en joernale.

Main purpose of the position:

Effective handling of all administrative tasks relating to the administration of the department.

Minimum Requirements:            

  • Grade 12;
  • 1-2 years of experience in credit applications, contracts, FICA, Debit and Creditors.

Skills:

  • Sound communication and language skills in Afrikaans and English;
  • Computer literate (MS Office);
  • Good numerical ability;
  • Good organisational skills;
  • Good time management skills;
  • Strong leadership skills.

Responsibilities:

  • Keeping up of administration;
  • Handle invoices and journals.

Nuuste nuus en gebeure/Latest news and events


Nuuste nuus en gebeure/Latest news and events

Lees Meer

Korporatiewe Video

OVK Korporatiewe Video 2019
OVK Korporatiewe Video 2019
Lees Meer

Dokumente

Nuutste Dokumente
Nuutste Dokumente
Lees Meer

Veilings

Veilings
Veilings
Lees Meer

OVK Nuus

OVK Nuus Maart  2024
OVK Nuus Maart 2024
Adverteer Hier Lees Meer