Doen aansoek vir Tegniese Veld Beampte in Opleiding/ Technical Field Officer in Training
Tegniese Veld Beampte in Opleiding/ Technical Field Officer in Training
Provinsie : Oos-Kaap
Stad/Dorp : Port Elizabeth
Kontrak : Kontrak
Sektor : Bestuurskwekelinge
Sluitingsdatum : Vrydag, 23 Augustus 2024
Kern doel van die pos: Bemarking, en uitvoer van die maatskappy se dienste in die vesel en lewendehawe bedryf met die doel om markaandeel te handhaaf en te verhoog. Minimum Vereistes: Graad 12;Toepaslike tersiêre kwalifikasie;Skaap, ras en / of...