Doen aansoek vir Leerder program / Learnership programme
Leerder program / Learnership programme
Provinsie : Vrystaat
Stad/Dorp : Ladybrand
Kontrak : Internskap
Sektor : Kleinhandel
Sluitingsdatum : Vrydag, 24 Januarie 2020
Kerndoel van die pos: Ons is op soek na energieke en dinamiese matrikulante wie gretig is om ‘n loopbaan in die landbou te volg. Kandidate sal in-diens opleiding ontvang om hulle in ‘n gegewe rigting te help presteer asook die geleentheid gee om...