Kern doel van die pos: Verhoog die winsgewendheid van OVK Groep en beperk risiko’s deur die effektiewe bestuur en invordering van debiteure rekeninge. Minimum Vereistes: Graad 12 (toepaslike finansiёle/rekeningkundige kwalifikasie sal tot voordeel...