Doen aansoek vir Gegradueerde Menslike Hupbronne (Werwing) / Graduate Human Resources (Recruitment)
Gegradueerde Menslike Hupbronne (Werwing) / Graduate Human Resources (Recruitment)
Provinsie : Vrystaat
Stad/Dorp : Ladybrand
Kontrak : Kontrak
Sektor : Menslike Hulpbronne / Human Resources
Sluitingsdatum : Dinsdag, 17 Maart 2026
Kerndoel van die pos: Die doel van hierdie pos is om ’n dinamiese en gemotiveerde gegradueerde die geleentheid te bied om praktiese ervaring in Menslike Hulpbronne, met die spesifieke fokus op werwing en keuring, op te doen. Die rol...