Kern doel van die pos: Effektiewe hantering van alle administratiewe take met betrekking tot die Oesversekerings-afdeling. Vereistes: Graad 12;FAIS Akkreditasie (NQF5 en RE5) voltooi;Minstens 2 - 3 jaar ondervinding in ʼn oesversekering versekerings...