Doen aansoek vir Junior Industry Inspector / Junior Bedryfsinspekteur
Junior Industry Inspector / Junior Bedryfsinspekteur
Provinsie : Vrystaat
Stad/Dorp : Bloemfontein
Kontrak : Permanente
Sektor : Graan
Sluitingsdatum : Vrydag, 24 Julie 2026
Kern doel van die pos: Administratiewe ondersteuning, ontleding en opleiding aan bedryfspunte asook hantering van inspeksies. Minimum Vereistes: Graad 12 met rekeningkunde;Toepaslike rekeningkundige/finansiele kwalifikasie is voordelig;2 3 jaar...