Doen aansoek vir Internal Transport Pool Coordinator / Interne Vervoerpoel Koordineerder
Internal Transport Pool Coordinator / Interne Vervoerpoel Koordineerder
Provinsie : Oos-Kaap
Stad/Dorp : Burgersdorp
Kontrak : Permanente
Sektor : Handel
Sluitingsdatum : Vrydag, 17 Julie 2026
Kern doel van die pos: Om die vervoel van OVK voorraad doeltrffend te beplan, organiseer en koordineer sodat dit betyds, veilig en koste-effektief plaasvind Minimum Vereistes: Graad 12;3 4 jaar ondervinding in Logistieke omgewing;Geldige rybewys...