Kern doel van die pos: Bestuur van die winsgewende besigheid eenheid en volhoubare lewering van dienste aan kliënte. Minimum Vereistes: Graad 12;Tersiere opleiding sal tot...
Kern doel van die pos: Effektiewe oorhoofse beheer en bestuur van landboumeganisasie onderdele en werkswinkel om ‘n volhoubare diens te lewer aan alle OVK Groep kliënte met...
Kern doel van die pos: Om winsgewende groei en volhoubare uitbreiding van OVK se besproeiingskategorie te verseker. Lei die strategiese groei en kommersiële prestasie van...
Kern doel van die pos: Uitvoer van toegedeelde verantwoordelikhede, bemarking en kliëntediens binne ʼn handelstak omgewing. Minimum Vereistes: Graad 12;2 3 jaar ondervinding in...
Kern doel van die pos: Lewer ‘n ondersteunende funksie aan die Administratiewe Bestuurder Graan deur die effektiewe werking van die Graan Administrasie afdeling te verseker....