OVK LOOPBANE

Lees meer oor Credit Manager / Kredietbestuurder

Credit Manager / Kredietbestuurder

Provinsie : Oos-Kaap
Stad/Dorp : Burgersdorp
Kontrak : Permanente
Sektor : Client Financing
Sluitingsdatum : Woensdag, 15 Oktober 2025

Kern doel van die pos: Verhoog die winsgewendheid van OVK Groep en beperk risiko’s deur die effektiewe bestuur en...

Kern doel van die pos:

Verhoog die winsgewendheid van OVK Groep en beperk risiko’s deur die effektiewe bestuur en invordering van debiteure rekeninge.

Minimum Vereistes:

  • Graad 12 (toepaslike finansiёle/rekeningkundige kwalifikasie sal tot voordeel strek);
  • 5 jaar ondervinding in ‘n Landbou krediet omgewing;
  • Deeglike kennis van die toepaslike Krediet en FICA wetgewing;
  • Geldige rybewys.

Vaardighede:

  • Rekenaarvaardig (MS Office);
  • Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels;
  • Syfervaardig;
  • Goeie organisasie vermoë;
  • Moet onder druk kan funksioneer;
  • Moet vertroulikheid kan handhaaf;
  • Die vermoë om goeie interpersoonlike verhoudinge te kan handhaaf en personeel te kan motiveer en bestuur;
  • Deeglike begrip van risiko bestuur.

Verantwoordelikhede:

  • Kredietverlening;
  • Bestuur van debiteure boek;
  • Byhou van administrasie;
  • Bestuur van kantoor.

Main purpose of the position:

To increase the profitability of the OVK group and minimize risks through the effective collection and management of the debtor’s accounts.

Minimum Requirements:          

  • Grade 12 (an appropriate accounting qualification will be an advantage);
  • 5 years experience in an agricultural credit lending environment;
  • Thorough knowledge of applicable Credit & FICA legislation;
  • Valid driver’s license.

Skills:

  • Computer literate (MS Office);
  • Sound communication and language skills in Afrikaans and English;
  • Good numerical ability;
  • Good organisational skills;
  • Must be able to thrive under pressure;
  • Must be able to maintain confidentiality;
  • The ability to maintain good interpersonal relationships and to motivate and manage staff;
  • Thorough understanding of risk management.

Responsibilities:

  • Credit lending;
  • Management of debtors book;
  • Maintenance of administration;
  • Management of the credit office.

Nuutste nuus en gebeure/Latest news and events


Nuutste nuus en gebeure/Latest news and events

Lees Meer

Korporatiewe Video

OVK Korporatiewe Video 2025
OVK Korporatiewe Video 2025
Lees Meer

Dokumente

Nuutste Dokumente
Nuutste Dokumente
Lees Meer

Veilings

Veilings
Veilings
Lees Meer

OVK Nuus

OVK Nuus September 2025
OVK Nuus September 2025
Adverteer Hier Lees Meer