Kerndoel van die pos: Die doel van hierdie pos is om ’n dinamiese en gemotiveerde gegradueerde die geleentheid...
Kerndoel van die pos:
Die doel van hierdie pos is om ’n dinamiese en gemotiveerde gegradueerde die geleentheid te bied om praktiese ervaring in Menslike Hulpbronne, met die spesifieke fokus op werwing en keuring, op te doen. Die rol ondersteun die Menslike Hulpbron span met administratiewe en operasionele werwingsprosesse, terwyl professionele vaardighede, wetgewende kennis en beste praktyke in talentverkryging ontwikkel word om uiteindelik ’n volhoubare bydrae tot die organisasie se menslike kapitaalstrategie te lewer.
Minimum Vereistes:
Vaardighede:
Verantwoordelikhede:
OVK is ‘n gelyke geleenthede werkgewer. Ons moedig persone uit aangewese groepe aan om aansoek te doen.
Main purpose of the position:
The aim of this position is to provide a dynamic and motivated graduate with the opportunity to gain practical experience in Human Resources, with a specific focus on recruitment and selection. The role supports the Human Resources team with administrative and operational recruitment processes, while developing professional skills, legislative knowledge and best practices in talent acquisition to ultimately make a sustainable contribution to the organization's human capital strategy.
Minimum requirements:
Skills:
Responsibilities:
OVK is an equal opportunities employer. We encourage individuals from designated groups to apply.